Home
PDF Print E-mail

Hoërskool Drie Riviere Konservatorium bestaan sedert 1962. Aanvanklik was ons slegs ’n musiekdepartement verbonde aan die skool, maar het sedertdien ontwikkel tot ’n Konservatorium wat die hele Vaaldriehoek bedien. Laerskoolleerlinge, Hoërskoolleerlinge en selfs volwassenes beoefen tans musiek by ons. Lede kan kies om een of meer van ‘n verskeidenheid instrumente te leer bespeel. Leerlinge kry ook die geleentheid om later in die Con Amoré orkes en ensembles te speel. Ons hou gereeld konserte en neem aan talle kompetisies deel.

Welkom by ons webtuiste, loer gerus rond en kontak ons met enige navrae.

 

Hoërskool Drie Riviere founded a departement of music in 1962. Since then the departement developed into a full fledged Conservatoire that provides a service to music lovers in the Vaaldriehoek region in Gauteng, South Africa. We give music lessons to primary and secondary school pupils, students and even a few adults. Members have the opportunity to master one or more of a variety of instruments, to play in our various ensembles and the Con Amoré orchestra. We host regular concerts and our members participate in many eisteddfods and music competitions.